Ons Storie

Periwinkle bestaan uit Mamma en dogter (tjie) span. Mamma (Marisa) en dogtertjie (Anleah) dié inspirasie agter PERIWINKLE.

Vanuit my liefde vir mooi lap, rokkies en Anleahliefie het die droom ontstaan om dit met mede mammas en dogtertjieliefies te deel. Ons hoop jy raak net so lief vir ons rokkies en broekies soos ons.

Al ons rokkies en broekies is handgemaak (deur mamma self) met die mooiste, kwaliteit katoen lap.

Nuusvoer