Amberley

R1,200.00

Wit en dusty pienk strik met pêrel knippies.

Delikaat en sag. Perfek vir enige prinses se doop, inseën of blommemeisierok.

Hierdie word slegs op bestelling gemaak. Lap opsies sal dus van tyd tot tyd verskil. Maar die snit en kleure sal dieselfde wees.

Bypassende kopband is ingesluit.

Clear
SKU: N/A Categories: , ,