Dino Denim

R260.00 R150.00

Gemaak vir die Rabbedoe seuntjies. Hierdie denim speelpakkie is ‘n “kannie dood” met drukkertjies tussen die bene, langs die sye en twee stelle drukkertjies by die skouers wat verstel kan word soos jou prins groei. En natuurlik ‘n sakkie om al die klein skatte in te bêre wat gevind word op die ontdekkingsreise.

Gemaak van stewige denim en 100% Katoen

Clear
SKU: N/A Category: