Grootte | 0-3 maande, 3-6 maande, 6-12 maande, 12-18 maande, 18-24 maande, 2-3 jaar, 3-4 jaar, 4-5 jaar, 5-6 jaar, 6-7 jaar, 7-8 jaar, 8-9 jaar, 9-10 jaar |
---|
“Dusty” pienk Bolero
R290.00 – R440.00
Die perfekte afronding vir enige uitrusting. Ons vuilpienk bolero het ‘n ekstra sagte satyn laagie aan die binnekant vir ekstra warmte, dit wod afgerond met ‘n strikkie en skouer knopie wat blink. Dit pas so mooi by ons Emmah pakkie.
SKU: N/A
Categories: Dogtertjies, Herfs/winter, Rokkies, Speelpakkies, Spesiale geleentheid, Sussies
Reviews
There are no reviews yet.