Emmah

R450.00R530.00

Feetjie mooi in wit en vuil pienk. Weggesteekde drukkertjies agterop die rug asook drukkertjies tussen die bene. Sagtste, fynste tutu net bo. En kyk net hoe mooi lyk ons bolero daarby!

Clear