Grootte | 4, 6, 8, 10, 12, 14, 16 |
---|
Mamma rokkie ~ maroon blomme
R600.00
Sagste sag maroon mamma blomme rokkie met die mooiste ryg moutjies. Die materiaal is rekkerig dus kan jy nommer pas bestel. Sien laaste foto vir snit.
Ook beskikbaar in ou sus rokkie en klein sus babygrow.
SKU: N/A
Categories: Babygrow, Dogtertjies, Herfs/winter, Mamma en ek, Rokkies, Sussies
Reviews
There are no reviews yet.