Nemo

R280.00

Ons het vir Nemo gevind en hy lyk te ougat as ‘n speelpakkie. Drukkertjies tussen die bene, langs die sye en twee stelle drukkertjies by die skouers wat kan verstel soos jou prins/prinses groei.

Die pakkie is los passend en is gewaarborg om vir langer te pas as wat bedoel is. Gemaak van 100% Katoen

Clear
SKU: N/A Category: