Safari rokkie

R280.00R350.00

‘n Rokkie met al die SAFARI diertjies op. Wat ‘n speelse rokkie. Bypassende oorbroek vir boetie ook beskikbaar (kyk onder seuntjies). Beskikbaar as speelpakkie vir kleinsussie (0 maande- 3 jaar)

Clear
SKU: N/A Categories: ,