Vintage hasies

R300.00

Mooiste vintage hasie met pienk valletjie by die nek. Drukkertjies agter op die rug en tussen bene wat doek ruil vergemaklik. Bypassende bonnet beskikbaar.

Clear
SKU: N/A Categories: , , ,