Grootte | 1-2 jaar, 2-3 jaar, 3-4 jaar, 4-5 jaar, 5-6 jaar, 6-7 jaar, 7-8 jaar |
---|---|
Ekstra | Geen, Strikkie knippie, Knoop kopband |
Zoë
R350.00 – R640.00
Die Zoë, droom mooi in hemelblou en met delikate pienk blommetjies, ‘n prinses neklyn en mini kapmoutjies. Ook beskikbaar in ‘n speelpakkie vir die babaprinsesse
Gemaak van 100% Katoen
SKU: N/A
Categories: Dogtertjies, Rokkies
Reviews
There are no reviews yet.