Versending

Koerier / Versending


  • Alle items  is handgemaak dus neem bestellings tussen 10-14 werksdae om te voltooi.
  • Elke pakkie word met baie liefde verpak.
  • PERIWINLE maak staat op die dienste van “the courier guy”, dus word jou pakkie by jou deur afgelewer.
  • Aflewering neem 3 tot 5 dae.
  • GRATIS koerier vir bestellings oor R1000.
  • Koerier koste beloop R100 in Gauteng en R150 in ander provinsies.
  • Jy sal ‘n verwysingsnommer per watsapp ontvang sodat jy jou PERIWINKLE pakkie maklik kan opspoor.
Courier Guy Opspoor Stelsel